About
Terms
Privacy
Contact
Apple Services
United Kingdom
Apple Podcasts
Podcast
Apple Services United Kingdom
Updating
siel
Afrikaans.Radio
Released: 2023-08-13
© Afrikaans.Radio
Free
New
5 Episodes
Audio
Free
New
5 Episodes
Audio
Released: 2023-08-13
© Afrikaans.Radio
Most Recent Episode
Om my Aandag te Vernou en te Vernuwe
Time: 6:33
Play
As jy jou aandag fokus, letterlik vernou, vernuwe dit jou denke, dit is aandagsvernuwing. Jy kyk letterlik met nuwe oë na die lewe. Onthou jy, toe ons kindertjies was, het ons op die grond gelê en na die wolke gekyk soos dit beweeg. Na so ‘n sessie voel mens sommer LEWENDIG.
Daardie paar minute, waarin ons net fokus op een objek of gebeurtenis, sonder om verder te dink of dit te prober identifiseer, of daaroor mymer, restoureer ons breingolwe en vernuwe ons denke.
Episode ID:
1000624288348
GUID: https://iono.fm/e/1344329
Release Date: 13/08/2023, 10:34:00
Description
Afrikaanse Meditasies deur Greta van Rensburg. Die Meditasies is nie gekoppel aan enige geloof en is nie indringend nie.
Kom ontspan en luister saam, net op Afrikaans.Radio.
Feed URL
https://iono.fm/rss/chan/8018
Apple Podcasts: Customer Reviews
No Entry